Friday, August 9, 2013

Updated Classical lyrics on Psalm 116 in English and Afrikaans.

Psalm. 116   - 
(Melody:  J’aime mon Dieu, 1562 – Genevan.)
Adapted, updated English lyrics by Andries.

I love the Lord, He listens to my prayer.
He cares about my humble plea, He listens.
In darkest night his grace so brightly glistens: -
“Lord save me now, your love I shall declare.”

Most kind and virtuous is God, my Lord.
Our God is merciful indeed, and righteous;
Delighting always to impart me justice:
to me in time of need his help affords.

Be still my soul, to rest in God agree,
the Lord has richly blessed and healed, befriending.
Delivered me, from death and grave ascending!
From loss and sorrow God has set me free.

Since God released my eyes from tears and haze,
enthused my heart: to bring him thanks, to love Him!
Redeemed from life’s distressing fears: adore Him!
with God I walk, to him my song shall raise!


My Afrikaanse verdigting van Psalm 116.  Geneefse melodie
Ja, God is liefde,  want Hy hoor my stem.
God hoor my smeking, luister na gebede.
Omdat Hy luister, wag ek op sy vrede,
as ek nog daagliks vaster aan Hom klem.

Ek vrees nie meer die donker doodsvallei,
geen kommer of benoudheid sal oorwin nie.
Het God nie uit ontferming oor begin nie,
Hy skink die beker waar ek lewe kry.

Ek sal my offers dankbaar vir U bring,
en hartlik uitroep: God se Naam bied lewe!
Geloftes aan U hou, Heer hoog verhewe,
en in u diens u heerlikheid besing.

O my Verlosser, neem my danklied aan,
wie U ontvang, kry liefde as ’n gawe!
U trou, genade is die veil’ge hawe,
waar u gemeente ewig sal bestaan.

No comments: